12-07-2010
Hi Chantelle!
Baie dankie vir die mooi komplimente en wense!
Nogmaals baie dankie vir jou aandeel in ons perfekte dag - ons is dit beide eens dat dit loshande die lekkerste en mooiste troue was waarby ons nog was en dan is dit nog ons eie...!
Groete en liefde
Natania
NS Weet dis waarom jy dit doen, maar wil net bevestig dat jy met vrymoedigheid vir Brenda kan aanbeveel - ons foto's is absoluut stunning!
Testimonials